|
| |
Afrikaans
Die
Goddelike Plan van
die Eeue
"Skryf
die gesig op en
graveer dit op tafels,
sodat hulle dit in die verbygaan kan lees.
Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd;
maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie.
As dit mag vertoef, wag daarop;
want alte seker sal dit kom en nie versuim nie."
Hábukuk 2:2-3

|
Die
Goddelike Plan van
die Eeue
“Kom dan tot inkeer en bekeer julle,
sodat julle sondes vergewe kan word en tye van verwikking vanuit die aangesig
van die Here mag kom, en Hy Hom mag stuur wat vooraf aan julle verkondig is,
naamlik Jesus Christus, Hom wat die hemel moet ontvang tot op die tye van die
wederoprigting van alle dinge, waarvan God van ouds af gespreek het deur die
mond van al sy heilige profete.” –
Handelinge 3:19-21
|
Inhoud
|
Blydskap
in die Oggend

|
‘n
Intelligente Skepper
Pending

|
‘n
Geestelike Openbaring
Pending
 |
Tydperke
en Bedelings
Pending

|
Die
Verborge geheim
Pending

|
Ons
Here se Terugkoms
Pending

|
Toestemming
van Kwaad
Pending

|
Dag
van veroordeeling
Pending

|
Bevryding
en Vergoeding
Pending

|
Afsonderlike
karakter
Pending

|
Die
drie weë
Pending

|
Plan
van die Eeue
Pending

|
Koninkryke
van
hierdie wêreld
Pending

|
Die
koningkryk van God
Pending

|
Die
dag van Jahovah
Pending

|
Slotsom
Pending

|
“Die
pad van die regverdige is soos die glinterinde lig, wat meer en meer skyn tot
die perfekte dag.”
Eeue
(Tydperke)

Keer
terug na kaart bo op bladsy
| A

|
Die
Gewese Wêreld
–
1ste
Bedeling
2
Petrus 3:6
Génesis
6:11-13
|
| Flood

|
Die
Vloed
Génesis
6-8 |
| B

|
Die
Huidige onheilige wêreld
–
2de
Bedeling
Galásiërs
1:4
Maleági
3:15
|
| C

|
Die
toekomstige wêreld
–
3rde
Bedeling
Hebreërs
2:5
2 Petrus 3:13
Efesiërs
1:10
|
| D

|
Patriargiese
Eeu
Handelinge
7:8
|
| E

|
Joodse
Eeu
Deuteronómium
7:6
Psalms
147:19-20
|
| F

|
Evangelisasie
Eeu
Markus
1:14-15
Handelinge
15:14
Matthéüs
24:14
|
| G

|
Messiaanse
Eeu
1
Korinthiërs 15:25
Openbaring
20:1-6
|
| H

|
Toekomstige
Eeue
Efesiërs
2:7, 3:21
|
| f

|
Israel
se moeilike tyd
in die Joodse oes:
Skeiding
van Koring en Kaf
Lukas
3:16-17
|
| S

|
Wêreld
se moeilike tyd
in
evangelie oes:
Skeiding
van Koring en Ondruid
Matthéüs
13:30, 38-40
Openbaring
14:15, 18
|
| T

|
Satan
se Klein Seisoen:
Skeiding
van Skape en Bokke
Matthéüs
25:31-32
Openbaring
20:7-10, 14-15
1
Korinthiërs 15:26
|
Vlakke
(Treë na saligheid)
Keer
terug na kaart bo op bladsy
| K

|
Toestand
van Goddelike saligheid en mag
Filippense
2:9-11
Openbaring
3:21
|
| L

|
Toestand
van geboorte van Gees
Johannes
3:8
1
Johannes 3:2
|
| M

|
Toestand
van verkryging
Romeine
12:1
1
Petrus 1:3-4
|
| N

|
Toestand
van God se guns (aan mens)
Jakobus
2:23
Romeine
5:8-9, 19
|
| P

|
Toestand
van God se tipiese guns
Levítikus
16:30
Hebreërs
9:7-10
|
| R

|
Toestand
van sonde en ontneming
Romeine
5:12
Jesaja
64:6
Romeine
3:10
|
Piramide
(Klasse van mense)
Keer
terug na kaart bo op bladsy
| a

|
Adam
in perfeksie
Génesis
1:27, 31
|
| b

|
Vallende
Adam en sy nageslag,
Génesis
6:5
|
| c

|
Outydse
eerbaarheid as individue
Romeine
4:2-3
Hebreërs
11
|
| d

|
Mensdom
van vloed tot Messiaanse Eeu
1
Johannes 5:19
Romeine
5:12
|
| e

|
Vleeslike
Israel se tipiese regverdiging as
‘n nasie
Herbreërs
10:1
Levítikus
16:33-34
|
Christus
Keer
terug na kaart bo op bladsy
| g

|
Jesus
op 30 jaar, ‘n perfekte man
Herbreërs
10:5
Johannes
1:29-32
|
| h

|
Jesus,
ontvang Heilige Gees by Jordaan
Matthéüs
3:13-17
Herbreërs
4:15
|
| i

|
Jesus,
se opwekking as ‘n Goddelike wese
Matthéüs
28:18
Johannes
5:26
|
| k

|
Jesus,
40 dae na wederopstanding,
in
die Goddelike saligheidHandelinge
1:9
Herbreërs
9:24
|
| l

|
Jesus,
in Evangelie Eeu,
sit
saam met Vader op troon
Herbreërs
6:20
Openbaring
3:21
|
Christene
in die Evangelie Eeu
Keer
terug na kaart bo op bladsy
| m

|
Gees-vervulde
klas
wie die Groot Maatskappy geword het
1
Korinthiërs 3:11, 15
|
| n

|
Gees-vervulde
Klas wie die Bruid van Christus geword het
Romeine
12:1-2
1
Petrus 2:9-10
Galásiërs
5:22-25
|
| p
|
Gelowiges,
maar nie volkome heilig nie
Markus
9:11
Handelinge
26:27-28
Matthéüs
22:14
|
| q
|
“Wolwe
in skaapsklere;”
kerk-gangers,
maar
nie gelowiges; huigelaars
Sagaría
11:16
Matthéüs
7:15, 15:8-9
|
Gedurende
die Evangelie Oes
Keer
terug na kaart bo op bladsy
| r

|
Jesus,
by Sy tweede koms Johannes
14:3
1 Thessalonicense 4:16
|
| s

|
Klein
Kudde
skeiding van Babilon
Openbaring
18:1-5
1
Thessalonicense 4:16-17
|
| t

|
Groot
Maatskappy, versuim
om hoogste beloning te ontvang
Matthéüs
25:1-3, 5-8, 11-12
1
Korinthiërs
3:13, 15
|
| u

|
Babilon,
vervalling
van die grootste deel van die nominale
kerk: sommige bly op Vlak N, ander
daal na onder
Openbaring
3:15-16, 16:19
|
| v

|
Babilon,
skynheilige
element van die nominale kerk, val
tot Vlak R met ongelowiges
Openbaring
18:2
Matthéüs
24:51
|
| w

|
Die
verheerlike Christus, hoof en liggaam Openbaring
19:7-8, 21:2
|
Gedeurende
die Duisend Jarige Eeu
Keer
terug na kaart bo op bladsy
| x

|
Die
verheerlike Christus klas, regeer
Judas
14-15
Openbaring
3:21, 20:4-6
|
| y

|
Die
Groot Maatskappy klas Openbaring
7:9-10,13-17, 19:1
|
| z

|
Vleeslike
Israel gerestoreer en
in uitstekendheid
Romeine
11:25-29
Sagaría
8:13-23
|
| W

|
Menslikheid
gerestoreer tot perfeksie en
harmonie met God
Openbaring
21:1-4
Jesaja
35
|
Stuur
e-pos aan

|
|