|
| |

|
BYBEL
STUDIES
STUDIE
1
DIE
AARDE SE NAG VAN SONDE WAT
IN ‘N OGGEND VAN VREUGDE EINDIG |
‘n Hartseer, treurige
nag en ‘n Oggend van Vreugde – Twee metodes om die waarheid te soek
– Die Metode hierin gevolg – Omvang van die werk – ‘n Verskil
tussen die eerbiedige studie van die Bybel en die gevaarlike gewoonte van
spekulasie – Die Oogmerk van voorspelling – Die huidige Godsdienstige
toestand van die wêreld gesien van uit twee standpunte – Egiptiese
donkerte – ‘n Boog van belofte – Die weg van die regverdige
vooruitstrewend – Oorsaak van die Groot Geloofsversaking – Die
hervorming – Dieselfde oorsaak verhinder wesenlike vordering weer –
Voortreflikheid van kennis nie ‘n ding van die verlede; maar van die
toekoms. |

"Hartseer
mag vir ‘n nag duur, maar vreugde sal in die oggend kom."
Psalms 30:5
|
Die
titel van die reeks van studies – “Die Goddelike Plan van die Eeue,”
stel voor ‘n vordering in die Goddelike skikking, vooraf bekend aan ons
Here en ordelik.
Ons
glo dat die onderwysing van die Goddelike openbaring gesien kan word as
pragtig en eensgesind van die standpunt alleen en van geen ander.
Die
periode waarin sonde toegelaat is, was ‘n donker nag vir mensheid, om
nooit vergeet te word nie; maar die heerlike dag van regverdigheid en
goddelike guns, om deur die Messias in ‘n nuwe tydvak ingelei te word,
wie, as Seun van die Regverdige, heeltemal duidelik sal opstaan en ten
volle skyn in en op almal, wie genesing en seëning bring, sal meer as net
opweeg teen die verskriklike nag van hartseer, versugting, pyn, siekte en
dood, waarin die kermende skepping so lank al was.
Hartseer
mag vir ‘n nag duur, maar vreugde sal in die oggend kom.
|
What is the world
waiting for? |
Asof
deur instink, sal die hele skepping, terwyl dit kreun en in barensnood
verkeer, wag vir, verlang na en hoop op die DAG, genoem die Goue Eeu; tog
tas die mens blindend, omrede hul nie bewus is van die groot Jehovah se
genade nie. Maar hul grootste
begrip van so ‘n eeu val ver te kort van wat die werklikheid sal wees.
Die
groot Skepper berei ‘n “fees van vet dinge” voor, wat sy skepsels
sal verbaas, en sal buitengewoon, oorvloedig verder as wat hul redelik kon
vra of verwag. En na sy
verwonderde skepsels, wat kyk oor lengte en breedte, die hoogte en diepte
van die Here se liefde, wat alle verwagtings oortref verklaar Hy:
“My
gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie,
spreek die Here; want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë
hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.”
Jesaja 55: 8-9.
|

The Sun of Righteousness reveals "present truth" now due.
|
Hoewel
ons ‘n poging sal aanwend in die werk, en ons vertrou met sukses, om
voor die belangstellende en onbevooroordeelde leser God se plan te stel
soos dit aansluiting vind en dit die verlede verklaar, die huidige en die
toekomstige van sy sake, op ‘n meer harmonieuse, mooi en redelike manier
as wat oor die algemeen verstaanbaar is, tog dat dit die resultaat van
buitengewone wysheid of vermoë aan die kant van die skrywer positief
teenspreek.
Dit
is die lig van die Seun van Regverdigheid in die dagbreek van die
Langdurige Dag wat die dinge wat as “huidige waarheid” beskou word,
nou waardeer sal word deur die opregtes – dié wat suiwer van hart is. |
What is a reasonable foundation for faith?
Objective:
A plan consistent
with Gods character and
harmonizing conflicting Scriptures |
Vandat skeptisisme algemeen is, word einste fondasie van ware godsdiens en
die fondasie van eerlikheid, gereeld bevraagteken, selfs deur die opregtes.
Ons het ‘n poging aangewend om genoeg van die fondasie bloot te
stel waarop alle geloof gebou kan word – Die Woord van God—om vertroue
en versekering te gee in sy getuigskrif, asook aan die ongelowige.
Ons
het ‘n poging aangewend om dit op ‘n manier te doen wat ‘n beroep
doen en wat met rede as ‘n fondasie aanvaar kan word.
Dan het ons ‘n poging aangewend om op daardie fondasie die
onderwysing van die Heilige Bybel op te bou, op so ‘n manier dat, so vêr
as moontlik, deur pure menslike beoordeling van sy reghoeke en hoeke by
die mees veeleisende reëls van jurisdiksie wat dit kan beveel. |
|
"Maar
wanneer Hy Gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele
waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy
hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig."
Johannes 16: 13 |
Terwyl ons glo dat die Heilige Skrif ‘n
konstante en harmonieuse plan openbaar, wat, wanneer gesien, moet homself
aan elke heilige gewete aanbeveel. Die
werk is gepubliseer met die hoop om studente met die Woord van God te
help, om gedagtes wat harmoniseer met mekaar en met die geinspireerde
woorde aan te beveel.
Die wie die Bybel as die openbaring van God se plan erken – en sulkes
wie ons spesiaal aanspreek – sal ongetwyfeld saamstem dat, as hulle deur
God geïnspireer word, die onderwysings moet, wanneer in geheel
beskou,’n harmonieuse en konstante plan openbaar met homself, en met die
karakter van sy Goddelike Skrywer.
Ons
doel as waarheid-soekers moet wees om die hele, harmoniese volheid van God
se geopenbaarde plan te verkry; en daarom as God se kinders, het ons rede
om te verwag, sedert dit belowe is dat die gees van waarheid ons in alle
waarheid sal lei. Johannes
16:13. |
Methods of study:
1. Investigate all
religious beliefs
or
2. Study Gods Word |
Nes
ondersoekers, het ons twee metodes tot ons beskikking.
Een is om tussen al die voorgestelde sienswyse te soek by die
verskillende sektes van die kerk, en om van elke element te neem wat ons
as waarheid beskou – ‘n oneindige taak.
‘n
Probleem wat ons sou teëkom by metode, sou wees, dat as ons oordeel skeef
en gekronkel sou wees, of as ons vooroordeeling in enige rigting sou buig
– en wie s’n is nie? – die moelikhede ons regte keuse sou beïnvloed,
en ons mag die verkeerde kies en die waarheid verwerp.
Weereens,
sou ons dit as ons metode uitkies, moes ons baie verloor, omrede die
waarheid vooruitstrewend is, meer deurskyn en meer na die perfekte dag,
aan die wie daarvoor soek en in die lig daarvan loop, terwyl die
verskillende gelowe of die verskillende sektes wat van standaard is, wat
eeue gelede so gemaak was. |
 |
Elkeen
van hulle moet ‘n groot deel foute behels, omrede elkeen in sommige
belangrike opsigte ander weerspreek.
Die metode sal wees soos ‘n doolhof van verbystering en
verwarring.
Die
ander metode is om ons verstand te beroof van alle vooroordeling, en om te
onthou dat niemand meer van God se planne kan weet as wat Hy openbaar in
Sy Woord, en dat dit aan die sagmoediges en nederiges van hart gegee was,
as sulks, ernstig en opreg soekend na Sy leiding en instruksie alleenlik,
sal ons, deur die groot Skrywer gelei word tot begrip daarvan, soos wat
dit mettertyd verstaanbaar word, om gebruik te maak van die verskeie hulp,
goddelik voorsien. Sien Efésiërs
4: 11-16.
“En
Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste,
ander as herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle
dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, totdat ons almal
kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van
God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van
Christus; sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe
geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur
die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te
bring; maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou
opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, uit wie die hele
liggaam – goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat
elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate
– die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde.”
Efésiërs 4: 11-16
|
Is there truth
in tradition?
All religious teaching should guide the student
to Scripture

Geneva Bible
“Wat
my betref, ek het gemeen dat ek baie vyandige dinge teen die Naam van Jesus
die Naseréner moes doen.”
Handelinge
26: 9 |
Die
werk is spesiaal ontwerp as ‘n hulpmiddel aan die klas van studente.
Dit sal opgemerk word dat die verwysings alleenlik na die Heilige
Skrif verwys, behalwe waar sekulêre geskiedenis ingeroep word om die
vervulling van die Heilige Skrif se verklarings te bewys.
Die
getuienis van modêrne teoloë dra geen gewig nie, en die van die
sogenoemde Vroeëre Voorvaders was uitgelaat.
Baie van hulle het in harmonie getuig met gedagtes hierin uitgedruk,
maar ons glo dit is gewone tekortkoming van die huidige en alle tye vir
die mens, om sekere leerstellings te glo omrede ander dit geglo het, in
wie hulle vertroue gehad het.
Dit
is soos bekend gemaak, ‘n vrugbare rede vir foute, vir baie goeie mense
wie geglo en uit foute geleer het in alle goeie gewete.
(Handelinge 26: 9).
Waarheid-soekers
moet hulle vaartuig van die modderige water van tradisie leegmaak en hulle
volmaak by die fontein van waarheid – God se Woord. Geen godsdienstige lering moet gewig hê behalwe as die wat
die waarheidsoeker na daardie fontein lei.
Veral
vir ‘n algemeen en spoedige ondersoek van die hele Bybel en die onderwys,
die werk is te klein; maar, om die haas van ons dae te herken, het ons ‘n
poging aangewend om so kort as moontlik die belangrikheid van die vakke toe
te laat.
|
Thorough orderly study is necessary in the science
of Divine revelation

|
Aan
die geinteresseerde student sou ons voorstel dat dit nutteloos vir hom sal
wees om slegs die werk vlugtig deur te lees, met die hoop om die krag en
harmonie van die plan te kry soos voorgestel, en die Heilige Skrif se
bewys is hierin voorgelê.
Ons
het ‘n poging aangewend dwarsdeur tot nou toe om die verskillende dele
van die waarheid voor te lê, nie net in soldanige taal nie, maar ook in
sodanige volgorde, soos wat beste sou wees om alle klasse van lesers in
staat te stel om die vak te begryp en algemene plan duidelik te verstaan.
|
|
Terwyl
deeglik en onderlinae studie noodsaaklik is vir die waardering van enige
van die wetenskappe, is dit spesifiek so in die wetenskap van Goddelike
openbaring.
Die
werk is dubbeld noodsaaklik, weens die feit dat, tesame met die bestaan
van ‘n verhandeling op goddelike blootgelêgde waarhede, is dit ‘n
ondersoek van die vak van, so ver as ons weet, ‘n totale verskillende
standpunt van dit van enige ander werk.
Ons het geen verskoning
omrede ons baie vakke behandel wat noormaalweg versuim is deur Christene –
onder andere, die koms van ons Here, en die voorspellings en simbole van die
Ou en Nuwe Testamente. Geen
sisteem van teologie moet aangebied word, of aanvaar word nie, wat oor die
hoof sien of weglaat, die mees prominente kenmerk van die onderwys van die
Heilige Skrif.
Ons vertrou egter, dat ‘n wye onderskeiding erken sal word tussen
die erns, nugter en eerbiedige studie van voorspelling en ander skrifte, in
die lig van bereikte historiese feite uit te voer, om gevolgtrekkings te
verkry wat heilige gesonde verstand kan goedkeur, en ‘n te gewone oefening
van algemeen spekulasie, wat, wanneer toegepas word tot goddelike
voorspelling, geneig is om los toom te hou aan wilde teorië en vae
verbeelding.
Die wie val in die gevaarlike gewoonte om die algemeen in profete
te ontwikkel (?) in plaas van profetiese studente. |
|
Geen
werk is meer edel en veredel as die eerbiedige studie van die geopenbaarde
doel van God – “welke die engele begerig is om te sien.” (1
Petrus 1:12).
“Aan
hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié
dinge bedien het wat julle nou aangekondig net deur die wat die
evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel
gestuur is – dinge wat engele begerig is om in te sien.” 1 Petrus 1:
12
Die
feit dat God se wysheid voorspellings van die toekoms verskaf het, sowel
as verklarings omtrent die hede en die verlede, is vanself weereens ‘n
bewys deur Jehovah van die dwaasheid van sommige van Sy kinders; wie hul
onkunde en versuiming van die studie van Sy Woord verstaan het, om te sê:
“Daar is genoeg in die vyfde hoofstuk van Matthéüs om enige man
te red.” |
Object of prophecy:
To acquaint
the child of God
with his Fathers plans |
Ons
moet ook nie vermoed dat profesië gegee was slegs om nuuskierigheid te
bevredig omtrent die toekoms nie. Die
doel is blykbaar om die heilige kind van God bekend te stel aan sy Vader
se planne, dus om sy belangstelling en meegevoel in dieselfde planne aan
te sluit, en om hom in staat te stel om in ag te neem beide die verlede en
die huidige standpunt van God.
Wanneer dus geinteresseerd is in die Here se werk, mag hy dien met
die gees en met die begrip ook; nie net as ‘n dienaar nie, maar as ‘n
kind en ‘n erfgenaam. Indien
ons blootgestel word aan dit wat sou wees, sal dit teenwerk teen die
invloed van hoe dit nou is. Die
gevolg van versigtige studie kan nie andersins wees as versterking van
geloof en stimulerend tot heiligheid. |
 |
In
onwetenheid van God se plan vir die herstelling van die wêreld van sonde
en die gevolge, en onder die valse indruk dat die nominale kerk, in sy
huidige toestand, die alleenagentskap het vir die uitvoering, die toestand
van die wêreld vandag, nadat die evangelie vir amper negentien honderd
jaar gespreek was, op so ‘n manier dat ernstige twyfel in elke bedagsame
siel wat so sleg ingelig is.
Sulke
twyfeling is nie maklik oorwinbaar met enige-iets minder as die waarheid.
|
Is
the churchs mission
to convert the world? |
In werklikheid, aan elke bedagsame waarnemer, moet een van twee dinge
duidelik wees: óf die kerk
het ‘n groot fout gemaak om in die heilige eeu dit aan te neem, en in
haar huidige toestand is haar taak om die wêreld te bekeer, anders was
die Here se plan ‘n misrabele mislukking.
Watter punt van die dilemma sal ons aanvaar?
Baie
het aanvaar, en nog baie meer sal ongetwyfeld aanvaar, veral die
laasgenoemde en vermeerder die ongeloof, óf skelm óf openlik.
Om bystand te gee aan die wie rêrig val, is dus een van die
oogmerke van die volume. |
|
Van
die studie lê ons ‘n diagram voor, gepubliseer deur die “Sending
Vereniging van London,” en daarna in die Verenigde State van Amerika
deur die “Vroue Presbiteriaanse Raad van Sendings.”
Dit
is genoem “‘n Stil Appél ten Behoewe van Vreemde Sendings.”
Dit vertel ‘n treurige storie van duisternis en onbekenheid van
die enigste naam wat onder die hemel gegee is, of tussen mense, waardeur
ons gered moet word. |
DIAGRAM
Uitstalling
van die Werklike en Relatiewe Getalle
van die Mensdom
Geklassifiseer
volgens geloof

|
Heidene |
Moham-
medane |
Jode |
Rooms-
Katolieke |
Grieks-
Katolieke |
Protes-
tante |
856
miljoen |
170
miljoen |
8
miljoen |
190
miljoen |
84
miljoen |
116
miljoen |
|

|
Relative Percentages
of World Population
Classified According to Religion |
| YEAR: |
1881 |
1981 |
| Heathen |
60.5% |
63.9% |
| Mohammedan |
12% |
13.3% |
| Jews |
0.5% |
0.3% |
| Roman Catholics |
13.0% |
13.1% |
| Eastern Orthodox |
6.0% |
1.7% |
| Protestants |
8.0% |
7.7% |
Non-Christian
Population in 1881 - 72.5%
Non-Christian Population in 1981 - 77.3% |
|

Nearly 2/3 of the
worlds population are still heathen

|
Die
“Watchman” – die “Y.M.C.A” joernaal van Chicago – het
dieselfde diagram gepubliseer, en soos volg kommentaar gelewer:
“Sommige
mense se idees is baie duister en onbepaald wat die wêreld se geestelike
toestand betref. Ons hoor van
heerlike werk in ons land en in die buiteland, van jong sending pogings in
verskeie rigtings, van een land na ‘n ander wat vir die evangelie kans,
geleentheid gee, en van groot menigtes wat tot die beskikking van sy
verkondiging is: en ons kry die idee dat doeltreffende pogings gemaak is
vir die evangelisasie van die nasies van die aarde.
Die
word geskat dat die wêreld se bevolking tans op 1,424,000,000 staan, en
deur middel van bestudering van die diagram, sal ons sien dat daar
aansienlik meer as een-helfte – amper twee-derdes – is wat nog
heeltemal heidens is, en die oorblywende deel, meestal óf navolgers van
Mohammed óf ‘n lid van die groot apostel kerke, wie se godsdiens
feitlik ‘n Christelike afgodediens is, en van wie nouliks gesê kan word
om te behou of om die evangelie van die Here te onderrig.
Daar
is selfs tot 116 miljoen nominale Protestante en moet ons in ag neem hoe
‘n groot deel in Duitsland, Engeland en ons land tot in ongeloof verval
het – ‘n donker diepte, tot die van heidene – en hoeveel word deur
bygelowe verblind, of in onkunde begrawe; terwyl agt miljoen Jode nog
steeds Jesus van Nasaret verwerp, en terwyl meer as 300 miljoen, wie Sy
naam dra, afvallig word van sy geloof, 170 miljoen buig voor Mohammed en
die baie oorblywendes van die mensdom is tot vandag aanbidders van stompe
en stene, van hul eie voorvaders, van dooie helde of van die duiwel self;
almal op een of ander manier besig om die skepsel te dien in plaas van die
Skepper, wie God is oor alles, geseënd vir altyd. Is daar nie genoeg hier om die hart van bedagsame Christene
te bedroef nie.”
|
 |
Dit
is voorwaar ‘n treurige prentjie. Al
verwys die diagram na skadus van verskille tussen Heidene, Mohammedane en
Jode, almal is eenders in totale onkunde van Christus.
Sommige mag eers vermoed dat die uitsig met verwysing tot die
verhouding van Christene te donker is en nogal oorboord geteken is, maar
ons dink die teenoorgestelde hiervan.
Dit wys nominale Christelikheid in die mees helder kleure moontlik.
Byvoorbeeld, Die
116,000,000 uiteengesit as Protestante, is verreweg meer as die ware getal.
Sestien miljoen sou, so glo ons, amper die getal van belydende
kerklede van volwasse jare uitdruk, en een miljoen sou, so vrees ons,
verreweg te oorvloedig ‘n skatting van die “klein kudde”, die
“skynheiliges in Jesus,” wie “nie agter die vlees aanloop nie, maar
na die Gees.”
Dit
moet in gedagte gehou word dat ‘n groot aantal van kerklede, altyd
genommer in berekening, jeugdige kinders en suigelinge is.
Die is veral die geval in lande soos Europa.
In baie gevalle, word kinders as kerklede getel, vanaf geboorte.
|
Is there hope
for past multitudes?
 |
Maar
so donker soos die prentjie lyk, is dit nie die donkerste prentjie wat die
vallende mensdom verteenwoordig nie.
Die bogenoemde deel verteenwoordig slegs die huidige lewende geslag.
Wanneer ons die feit oorweeg dat eeu na eeu van die ses duisend
jaar gelede ander groot menigtes wegvee, amper almal wie saam in dieselfde
onkunde en sonde ingewikkel is, hoe donker is die toneel!
Vanuit ‘n populêre gesigspunt, is dit regtig ‘n skrikwekkende
prent. Die
verskeie godsdienste van vandag leer dat biljoene mense onkundig is oor
die enigste naam onder die hemel deur wie ons gered moet word, wat op die
reguit pad is, tot ‘n ewigheid van pyniging, en nie net so, maar dat al
die 116,000,000 Protestante, behalwe die uiterste minderheid van heiliges,
verseker is van dieselfde bestemming.
Geen
wonder dan, dat die wat sulke vreeslike dinge glo van Jehovah se planne en
voorneme geesdriftig moet wees om sendeling ondernemings te bevorder – die
wonder is dat hul nie rasend oor dit is nie.
Om dit dus te glo, en om sulke gevolgtrekking te waardeer, sal die
lewe van elke plesier beroof, en elke helder vooruitsig van die natuur in
donkerte omhul.
|
What is
the fate
of the heathen? |
Om
te wys dat ons nie “ortodoks” verkeerd voorstel op die gebied van die
heiden nie, kwoteer ons van die pamflet – “‘n Stille Appél ten
Behoewe van Buitelandse Sendings” – waarin die diagram gepubliseer is.
Die beslissende of slotsin is “Evangeliseer die sterk geslagte
oorsee – die een duisend miljoen siele wie sterf in wanhoop sonder
Christus, teen ‘n raming van 100,000 per dag.”
|
|
Maar
al is dit die somber uitkyk vanuit die standpunt van menslike gelowe, bied
die Bybel ‘n beter uitkyk, wat die doel is van hierdie bladsye.
In opdrag van die Woord, kan ons nie glo dat God se groot plan van
redding ooit veronderstel was om so ‘n mislukking te wees, of ooit sou
wees nie. Dit sal ‘n verligting wees vir die verslae kind van God om
agter te kom dat die Profeet Jesaja die einste toestand van sake voorspel
het, die geneesmiddel, wat sê: |

|
“Daar is donkerte oor die aarde, duisternis
oor die nasies; maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige
teenwoordigheid. Nasies kom
na jou lig toe.” (Jesaja 60: 2-3).
|
|
In
die voorspelling, word die donkerheid verlig deur die boog van belofte:
“Nasies (die nasies van die aarde oor die algemeen) kom
na jou lig toe.”
Nie
net het die voortdurende ellende en donkerheid van die wêreld, en die
stadige vordering van die waarheid, ‘n geheim vir die kerk gebly nie, maar
die wêreld self het sy toestand gevoel en geken.
Nes die wat in Egipte ingewikkel was, was dit ‘n donkerte wat aan
gevoel kon word.
As
bewys hiervan, merk die lewenskrag op van die volgende reëls, uitgeknip uit
‘n Philadelphia joernaal. Die
twyfeling en somberheid, verskerp deur die botsing van godsdienste van
verskeie skole, is nog nie van die skrywer se gedagtes verdryf deur die
strale van die goddelike waarheid, direk van die Woord van God nie:
|
|
“Lewe! Groot
misterie! Wie sal sê:
Wat se behoefte het God aan die arme klei?
Gevorm deur sy hand met kragtige vaardigheid –
Verstand, saak, siel en koppige begeerte;
Gebore om te sterf: ongetwyfelde bestemming – dood,
Dan waar, o! Waar is die vlugtige asem?
Nie een van al die ontel igte,
Wie gelewe en gesterf en lank gely het,
Kom terug om die groot plan te vertel –
Dat die toekoms joune en myne is.
Ons smeek, O Here! Vir ‘n nuwe straal
Van lig, vir leiding op ons pad;
Nie op geloof gebasseer nie, maar op helder insig,
Wat die donker wolke van die nag verdryf;
Hierdie twyfel, die vrees, die sidderende vrees;
Die gedagte wat ons seëning hier bederf.
Die rustelose gees, met dapper swaai,
Verstoot die stelling van die dag
Geleer deur sektes vol twis en skole,
Omrede met hul reëls te boei,
Ons begeer om U te ken nes U is—
Ons plek met U – en dan die rol
Wat ons in die ontsaglike plan speel,
Skepper Oneindig, en man.
Lig op die sluier wat sig verduister;
Beveel weer: “Laat daar lig wees!”
Onthul die geheim van U troon;
Ons
soek in duisternis na die onbekende.” |
Op hierdie
antwoord ons:
Lewe se
oopgemaakte geheim sal jou sê
Watter vreugde
het God in die arme klei,
Gevorm deur sy hand met
Kragtige vaardigheid,
Gestempel na sy beeld – verstand en begeerte;
Gebore om nie te sterf nie – nee, ‘n tweede geboorte
Volg op die vonnis – “aarde tot aarde.”
Vir Een van die almagtige gasheer,
Wie gelewe en gesterf het en die meeste gelui het;
Opgestaan, en God se groot ontwerp bewys het –
Dat die toekoms, daarom joune en myne is.
Sy Woord openbaar die nuwe straal
Van lig, vir leiding op ons pad;
Nou gebasseer op geloof, maar so seker soos sig,
Verdryf
die donker wolke van die nag:
Die twyfel, die vrees, die sidderende vrees,
Die gedagtes wat ons seëning hier bederf het.
Nou Here, die verstand wat vryheid beheers,
Verstoot die leerstelling van die dag,
Geleer deur sektes vol twis en skole,
Rede met hul reëls bind of boei,
Mag soek, en U ken soos U is,
Ons plek met U, en dan die rol
Wat ons in die ontsaglike plan speel,
Skepper Oneindig, en man.
Lig op die sluier, onhul geheel en al
Aan die wat in die hemel se lig loop
Die heerlike geheim van Sy troon
Weggesteek deur eeue, nou bekend gemaak. |
|
|
So
‘n seëning kom nou na die wêreld deur die openbaarmaking van die
goddelike doel en die bekendmaking van die goddelike Woord, waarvan seëning
en openbaring van hierdie volume, glo ons, ‘n deel is. |
“Kom
nou en laat ons die saak uitmaak, sê die Here: al was julle sondes soos
skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit
sal word soos wol.” Jesaja 1:18
Lamplighter |
Dié
wie sal wegdraai van die blote spekulasies van mensdom, en tyd daaraan om
die Heilige Skrif te ondersoek, motief nie uitgesluit nie, wat ons Here
ons uitnooi om te gebruik (Jesaja 1:18), sal vind dat ‘n geseënde
boog van belofte die hemele oorspan. Dit
is ‘n fout om te vermoed dat dié sonder geloof, en gevolglik
regverdiging, die waarheid duidelik sou kon begryp:
dit is nie vir sulke mense. Die
Psalmdigter sê, “Lig (waarheid) is versprei vir die regverdige”
(Psalm 97:11).
Vir
die kind van God word ‘n lamp verskaf wat se lig die donkerte op sy pad
verdryf. “U woord is ‘n
lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.” (Psalm 119:105).
Maar dit is net “die pad van die regverdige” wat “soos die lig
is wat skyn, wat meer en meer skyn op die perfekte dag.”
Proverbs
4:18
Eintlik
is daar geen regverdige, “niemand regverdig nie, selfs nie een nie.”
Romeine 3:10; die klas waarna verwys word is “regverdig deur geloof.”
Dit is alleenlik die voorreg van hierdie klas om op die pad te loop
wat meer en meer skyn – om nie net die huidige ontvanging van God se plan
te sien nie, maar ook toekomstige dinge. |
Patriarchs, prophets, apostles and saints
have walked in increasing light |
Terwyl
dit waar is dat die pad van elke individuele gelowige ‘n skynende een
is, is die spesiale aanwending van die verklaring tog aan die regverdige
as ‘n klas. Patriarge,
profete, apostels en heiliges van die verlede en hede het in die
meerwordende lig gestap; en die lig sal voortgaan om te groei verder en
meer as die hede – “tot die perfekte dag.”
Dit is een voortdurende pad, en die een voortdurende en meerwordende lig
is die Goddelike Rekord, verligtend soos dit voorkom. |
|
Dus,
“Verbly jul in die Here, jul regverdiges” met verwagting dat die
belofte vervul sal word. Baie het so min geloof dat hulle nie vir meer lig soek nie
en, as gevolg van hulle ongelowigheid en onbesorgheid, dink hulle dat
hulle toegelaat word om in die donkerte te sit, terwyl hulle in die
meerwordende lig kon geloop het. |
|
Die
Gees van God, gegee om die kerk deur die waarheid te lei, sal van die dinge
geskryf en aan ons gewys; want behalwe dit wat geskryf is, het ons niks
nodig nie, omdat “die Heilige Skrifte jou wys maak tot saligheid, deur die
geloof in Christus Jesus.” 2 Timótheüs 3:15. |
"The morning cometh"
for all the world

|
Terwyl
dit nog waar is dat “donkerte die aarde oordek en groot donkerte die
mense,” sal die wêreld nie altyd in die toestand bly nie.
Ons is verseker dat “die môre kom.” Jesaja 21:12.
En
nou maak die Here dat die natuurlike son skyn op die regverdige en die
onregverdige. So sal die Seun
van Regverdigheid, in die Duisendjarige dag, tot voordeel van die wêreld
skyn, en “die verborge dinge van die duisternis na die lig bring.” (1
Korinthiërs 4:5). Dit sal
die skadelike wasem van kwaad verdryf, en lewe, gesondheid, vrede en
blydskap bring.
As
ons na die verlede kyk, sien ons dat die lig baie swak geskyn het.
Dof en onduidelik was die beloftes van die vorige eeue.
Die beloftes wat aan Abraham en andere gemaak is, en tipies
verteenwoordig is volgens die wet en seremoniële pligte van Israel in die
vlees, was net aanduidings en ‘n vaag idée van God se wonderlike en
deugsame ontwerpe. |
Jewish hope

|
Soos
ons die dae in Jesus bereik, vermeerder die lig.
Die
hoogte van verwagting, tot dan, is dat God ‘n verlosser sal bring om
Israel te red van sy vyande, en om hulle, as die hoof nasie op die aarde
te verhef, in welke posisie van mag en invloed, God hulle sou gebruik as
sy agentskap om al die families van die aarde te seën.
Die
vergoeding aan hulle gegee om erfgename in die koninkryk van God te wees,
was so anders, soos in die voorwaardes geëis, van dit wat hulle verwag
het, en die vooruitsigte van die klas wat gekies is, altyd die groot
beloftes was, uiterlik en menslik oorwegend, so onwaarskynlik, dat almal
behalwe ‘n paar was deur die boodskap bedrieg was.
En
hulle blindheid en vyandigheid daar teenoor is natuurlik vermeerder wanneer,
in die proses van God se plan, die verskuldigde tyd om die boodskap uit te
bou, gekom het en die uitnodiging om te deel in die beloofde Koninkryk
toepaslik op elke skepsel onder die hemel wie deur die beoefening van geloof,
as ‘n kind gereken word van die gelowige Abraham en ‘n erfgenaam van die
beloftes aan hom gemaak. |
Churchs hope

|
Maar
wanneer die evangelie wat Jesus onderrig het toe duidelik geword het na
Pinkster, was dit gesien deur die kerk dat die seëninge vir die wêreld
van ‘n voortdurende karakter moes wees, en vir die uitvoering van die
doel van die koninkryk, dit geestelik sou wees, en inderdaad saamgestel
deur Israeliete, ‘n “klein kudde” gekies uit beide Jode en Heidene,
om verhef te word tot geestelike karakter en mag.
Dus
lees ons dat Jesus die dood tot niet gemaak het en die lewe en die
onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie. (2 Timótheüs
1:10). Vanaf Jesus se dag,
skyn meer lig, net soos Hy voorspel het, naamlik,
“Ek
het nog baie dinge om aan julle te sê, maar julle kan dit nou nie laat
geld nie.” Nietemin wanneer
Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid
lei; wat Hy nie uit Homself sal spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy
spreek en die toekomstige dinge aan hulle verkondig.”
Johannes 16: 12-13.
|
Clergy developed

|
Daar
het wel ‘n tyd gekom, nadat die apostels aan die slaap geraak het, dat
die meerderheid van die kerk begin het om die lamp te verwaarloos, en om
na menslike onderwysers te kyk vir leiding: en die onderwysers, opgepof
met trots, het titels en kantore aanvaar, en begin het om baas te speel,
dit oor God se erfenis.
Dan
deur middel van grade het daar tot stand gekom, ‘n spesiale klas genoem
“die leraars”, wie hulself geag het, en wie deur ander geag was, as
die betaamlike leidsmanne van geloof en gewoonte, apart van die Woord van
God. |
Reformation
a bold and blessed strike for liberty and the Bible

Martin Luther
at Diet of Worms |
Dus
mettertyd is die groot sisteem van die Pousdom ontwikkel deur ‘n
oordrewe respek vir die onderig van feil se en ‘n verwaarlosing
van die Woord van die onfeilbare God.
Die slegte resultate wat veroorsaak is deur die verwaarlosing van
die waarheid, is defnitief ernstig.
Soos
ons weet, was beide die kerk en die beskaafde wêreld amper totaal
verslaaf deur die sisteem, en gelei om die tradisies en gelowe van die
mensdom te aanbid. As gevolg
van slawerny is ‘n moedige en geseënde aanslag vir vryheid en die Bybel
gemaak, soos wat bekend is as “Die Reformasie.”
God
het dapper kampioene bymekaar gemaak vir Sy Woord, onder wie Luther,
Zwingli, Melanchthon, Wycliffe, Knox en andere was.
Hulle het die aandag gevestig op die feit dat die Pousdom die Bybel
tersyde gestel het en vervang het met die bepalings en leerstellings van
die kerk, en uitgewys het, ‘n paar van die verkeerde leringe en
gewoontes, wat wys dat hulle op tradisie gebou was, in stryd met die
waarheid, en teen God se Woord.
Die
hervormers en hulle aanhangers was Protestante genoem, omrede hulle teen die
Pousdom geprotesteer het, en geëis het dat die Woord van God die enigste
ware reël van geloof en gewoontes is. |

Martin Luther
1483-1546, Germany
|

William Tyndale
1484-1536, England
|

John Huss
1369-1415, Bohemia
|

John Wycliffe
1324-1384, England
|

Noah Building
the Ark

Noah, Preacher of Righteousness
 |
Baie getroue siele in die dae van die Reformasie het in die lig geloop, so
ver as wat dit toe geskyn het. Maar
sedert hulle dag, het Protestante min vordering gemaak, omdat, inplaas van
om in die lig te loop, het hulle tot stilstand gekom om hulle gunsteling
leiers, bereid om so veel te sien soos tevore maar niks meer nie.
Hulle
het grense gestel op hulle vordering in die pad van waarheid, vasgekeer
in, met die bietjie waarheid wat hulle geken het, ‘n groot deel van
dwaling saamgebring vanaf die “moeder” kerk.
Vir
die gelowe geformuleer baie jare gelede, het die meerderheid Christene
‘n bygelowige eerbied, vermoedend dat niks meer van God se planne tewete
kan kom as wat bekend was deur die Hervormeerdes.
Die
fout was ‘n duur een, omrede, behalwe die feit dat maar min groot
beginsels van die waarheid gered was vanuit die vullis van foute, is daar
spesiale kenmerke van die waarheid wat aanhoudend na vore gekom het en van
die Christene is van hulle godsdiens “heinings” ontneem.
Om
te verduidelik: Dit was die waarheid in Noag se dae, en een wat die geloof
van dié wie in die lig geloop het vereis het, dat ‘n vloed sou kom,
terwyl Adam en andere niks hiervan geweet het nie.
Dit
sal nie die waarheid nou wees om van ‘n komende vloed te preek nie, maar
daar is ander beskikbare waarhede wat aanhoudend na vore kom, wanneer in die
lig van die lamp geloop word, ons sal weet; so, as ons al die lig wat nodig
was baie honderde jare gelede, en dit alleenlik, is ons in ‘n sekere mate
in duisternis.
|
|
“…en
verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die
woord, dat julle daardeur kan opgroei…” 1 Petrus 2:2
“Maar
vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die
gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.” Hebreërs 5:14 |
God
se Woord is die groot stoorkamer van kos vir die honger pelgrims op die
skynende pad. Daar is melk vir
babas, en sterk vleis vir die meer ontwikkeldes (1 Petrus 2:2; Hebreërs
5:14).
En
nie net so, maar dit bevat kos wat by verskillende seisoene en kondisies
aangepas is, en Jesus het gesê die getroue dienaar moet vleis in die regte
seisoen voortbring vir die huishouding van geloof – “dinge oud en nuut,”
van die stoorhuis. (Lukas 12:42; Matthéüs 13:52).
Dit sal onmoontlik wees om na vore te bring sulke dinge van enige
sekte aanhangers, godsdiens of stoorhuis.
“En
die Here antwoord: Wie is dan die getroue en verstandige bestuurder wat
die heer oor sy diensvolk sal aanstel om hulle rantsoen op tyd te
gee?” Lukas 12:42
“Toe
sê hulle: Daarom is elke
skrifgeleerde wat ‘n leerling geword het in die koninkryk van die
hemele soos ‘n huisheer wat uit sy skat, nuwe en ou dinge te voorskyn
bring.” Matthéüs 13:52
|

Tyndale Bible
|
Ons
mag na vore dinge bring sekere dinge wat oud en goed is van elk, maar niks
nuut nie. Die waarheid wat in
die gelowe bevat is van die verskeie sektes is so bedek en gemeng met
foute sodat sy aangebore skoonheid en ware waarde nie waarneembaar is nie. |
|
“Maar
heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording
te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in
julle is, met sagmoedigheid en vrees.”
1 Petrus 3:15
“…en
dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot
saligheid deur die geloof in Christus Jesus.
Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot
weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die
mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.”
2 Timótheüs 3: 15-17 |
Die
verskillende gelowe sal aanhoudend bots en stry; en soos elk ‘n Bybel
basis eis, die verwarring van gedagte, en duidelike onenigheid, is belas
aan God se Woord. Dit gee
aanleiding tot die alledaagse spreekwoord: “Die Bybel is ‘n ou viool,
waarop enige wysie gespeel kan word.”
Hoe
veelseggend is dit van ongeloof van ons tye, aanleiding gegee deur
verdraaiing van God se Woord en karakter deur menslike tradisies, tesame
met die groei van intelligensie wat nie meer in blinde en bygelowige
eerbied sal buig tot die opinies van sy medemens nie, maar wat rede eis
vir die hoop wat in ons is. Die
getroue student van die Woord moet instaat wees om altyd ‘n rede te kan
gee vir sy hoop.
Alleenlik
die Woord van God kan wys maak, en is winsgewend vir leerstelling,
ondering, ens., “dat die man van God perfek mag wees, deeglik toegerus.”
(1 Petrus 3:15; 2 Timótheüs 3:15-17).
Alleenlik
hierdie een stoorkamer bevat ‘n volledige voorraad van dinge, nuut en oud
– vleis in die regte seisoen vir die huishouding.
Seker niemand wie die Skrif se verklaring glo dat “die pad van die
gelowige meer en meer skyn tot die perfekte dag” sal eis dat die perfekte
dag in Luther se tyd gekom het, en indien nie, doen ons goed om ag te gee
daarop dat ons lamp is soos “‘n lig wat skyn in ‘n donker plek tot die
dag aanbreek.” 2 Petrus 1:19.
“En
ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee
soos op ‘n lamp wat in ‘n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en
die môrester opgaan in julle harte.” 2 Petrus 1:19
|

"All
scripture
is given by inspiration of God,
and is profitable
for doctrine,
for reproof,
for correction,
for instruction
in righteousness."
II Timothy 3:16 |
Dit
is ook nie voldoende dat ons onsself nou bevind in die pad van die lig;
ons moet “in die lig wandel,” aanhou
om vordering te maak, anders sal die lig, wat nie tot stilstand kom nie,
ons verby gaan en ons in die donkerte los.
Die moeilikheid met baie is dat hulle gaan sit, en nie die pad van
die lig volg nie.
Vat ‘n ooreenstemming en ondersoek die teks onder die woorde sit
en staan, vergelyk dit dan met die ander woorde loop en hardloop,
en u sal ‘n groot verskil vind: “Mens
sit in donkerte” en met “die veragtelike, “en staan
tussen die onheilige”, maar “loop in die lig”, en “hardloop
vir die prys.” Jesaja 42:7;
Psalm 1:1; Hebreërs 12:1.
“…
om blinde oë te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die
gevangenis diegene wat in die duisternis sit.” Jesaja 42:7
|
|
“…deurdat
Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat
Hy
in Homself voorgeneem het, om die volheid van die tye te reël, met die doel
om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een
hoof in Christus te verenig” Efésiërs 1: 9 – 10
“…
dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan
julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee, verligte
oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en
wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is.”
Efésiërs 1: 17 - 18 “…
waardeur julle, as julle dit lees, my insig in die verborgenheid van
Christus kan verstaan, wat in ander tye aan die mensekinders nie bekend
gemaak is nie soos dit nou aan sy heilige apostels en profete geopenbaar is
deur die Gees, naamlik dat die heidene mede-erfgename is en medelede van die
liggaam en mededeelgenote aan sy belofte in Christus deur die envangelie.”
Efésiërs 3: 4-6 |
“Welgeluksalig
is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op
die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie.”
Psalm 1:1
“Daarom
dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons
ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met
volharding die wedloop loop wat voor ons lê.” Hebreërs 12:1
Perfeksie
van kennis is nie ‘n ding van die verlede nie, maar van die toekoms –
die baie nabye toekoms, vertrou ons; en todat ons die feit erken, is ons
onvoorbereid om te waardeer en om vars blootstelling van onse Vader se
plan te verwag.
Dit
is waar, ons gaan nog steeds terug na die woorde van die profete en
apostels vir die kennis van die hede en die toekoms; nie, alhoewel, omdat
hulle altyd God se planne en doele verstaan beter as ons, maar omdat God
hulle gebruik as Sy mondstukke om te kommunikeer met ons, en aan die hele
kerk regdeur die Christelike Eeu, waarheid met betrekking tot Sy planne,
so vinnig soos wat dit nodig word. Die
feit is volop bewys deur die apostels.
Paulus
vertel ons dat God bekend gemaak het aan die Christen Kerk die geheim van Sy
wil wat hy vir homself voorgeneem het en het nog nooit tevore onthul, al het
Hy dit ingeskryf in donker gesegdes wat nie verstaan kan word tot nodig nie,
sodat ons oë van ons verstand oopgemaak moet word om die “hoë roeping”
te waardeer wat alleenlik vir die gelowiges van die Christelike Eeu ontwerp
is. (Efésiërs 1: 9, 10, 17, 18; 3:4-6).
Dit wys ons duidelik dat nie eens die profete of die engele die
mening van die voorspelling wat geuiter was, verstaan het nie.
Petrus sê dat toe
hulle bekommerd ondersoek ingestel het om hulle mening te verstaan, het God
vir hulle gesê dat die waarhede verberg is deur hulle voorspellings, nie
vir hulle was nie, maar vir ons van die Christelike Eeu.
En hy waarsku die Kerk om vir nog verdere genade (guns, seëning) te
hoop in die rigting – egter nog meer kennis van God se planne.
1 Petrus 1: 10-13.
“Aangaande
hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir
julle bestem is, ondersoek en nagevors, en hulle het nagespeur op watter of
hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy
vooruit getuig het van die lyding wat oor Christus sou kom en die
heerlikheid daarna.
Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons
dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig het deur die wie die
evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel
gestuur is – dinge waarin die engele begerig is om in te sien.” 1 Petrus
1: 10-13
|
Apostle Peter
“En
die apostels en die broeders wat in Judéa was, het gehoor dat die heidene
ook die woord van God aangeneem het.
En toe Petrus opgaan na Jerusalem, het die wat uit die besnydenis
was, met hom getwis en gesê:
By onbesnede manne het jy aan huis gegaan en saam met hulle geëet.”
Handelinge 11: 1-3 |
Dit
is duidelik dat hoewel Jesus belowe het dat die Kerk gelei moet word in
alle waarheid, dit ‘n geleidelike ontvouding sou wees.
Terwyl die Kerk, in die dae van die apostels, vry was van baie
foute wat onstaan het onder en in die Pousdom, kan ons egter nie vermoed
dat die vroeë kerk God se plan so diep of duidelik gesien het soos wat
ons dit vandag kan sien nie. Dit
is ook duidelik dat die verskillende apostels verskillende grade van insig
tot God se plan gehad het, hoewel al hulle skrifte deur God gelei en
geinspireerd was, so waar soos die woorde van die profete was.
Om
verskille in kennis te verduidelik, moet ons die weifelende handelwyse
onthou, vir ‘n tyd, van Petrus en die ander opostels, behalwe Paulus,
wanneer die evangelie begin het om uit te gaan na die heidene.
(Handeling 10:28; 11:1-3; Gelásiërs 2:11-14).
“…
en hy sê vir hulle:
Julle weet dat dit ongeoorloof is vir ‘n Joodse man om met
iemand van ‘n ander volk omgang te hê of hom te besoek; maar God het
my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie.”
Handelinge 10:28
“Maar
toe Petrus in Antiochíë gekom het, het ek hom openlik teëgestaan,
omdat hy veroordeeld gestaan het.
Want voordat sommige van Jakobus af gekom het, was hy gewoond om
saam met die heidene te eet, maar ná hulle koms het hy hom teruggetrek
en hom eenkant gehou uit vrees vir die wat uit die besnydenis is.
En saam met hom het ook die ander Jode geveins, sodat selfs
Barnabas hom laat meevoer het deur hulle geveins.
Maar toe ek sien dat hulle nie reguit loop volgens die waarheid
van die evangelie nie, het ek vir Petrus in teenwoordigheid van almal
gesê: As jy wat ‘n Jood is, soos ‘n heiden lewe en nie soos ‘n
Jood nie, waarom dwing jy die heidene om soos Jode te lewe?” Galásiërs
2: 11-14
Petrus
se onsekerheid was ‘n duidelike teenstelling van Paulus se versekering,
geinspireer deur die woorde van die profete, God se sake van die verlede, en
die direkte openbarings aan Homself gemaak.
|
|
Apostle Paul
“…dat hy weggeruk is in die
Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat ‘n mens nie mag uitpreek
nie.”
2 Korinthiërs 12:4 |
Paulus
het duidelik meer oorvloedige openbarings gehad as enige van die ander
apostels. Die openbarings was
hy nie toegelaat om aan die Kerk bekend te maak nie, ook nie heeltemal of
gewoon duidelik ook nie aan die ander apostels (2 Korinthiërs 12:4; Gelásiërs
2:2), tog kan ons ‘n waarde sien van die hele kerk in daardie visies en
openbarings wat aan Paulus gegee is; aangesien hy nie toegelaat was om te
vertel wat hy gesien het nie, ook nie om te spesifiseer alles wat hy geken
het van die misterie van God met betrekking tot die “toekomstige eeue”,
tog wat hy gesien het, het ‘n krag gegee, skadu en diepte van mening van
sy woorde wat, in die lig van daaropvolgende feite, profetiese vervulling
en die Gees se leiding, is ons bekwaam om meer volledig te waardeer as wat
die vroëre kerk kon.
“Maar
ek het opgegaan op grond van ‘n openbaring en hulle die evangelie
voorgelê wat ek onder die heidene verkondig; en afsonderlik aan die wat
in aansien was, dat ek nie miskien tevergeefs sou loop of geloop het nie.”
Galásiërs 2:2
|
|
Apostle John |
As
‘n bevestiging van die vorige verklaring, ons herinner aan die laaste
boek van die Bybel – Openbaring, geskryf omtrent nC 96.
Die inleidende woorde kondig aan dat dit ‘n spesiale openbaring
is van dinge wat nie voorheen verstaan is nie.
Dit bewys beslissend dat tot daardie tyd, ten minste, was God se
plan nie heeltemal geopenbaar was nie.
Ook was die boek nooit tevore, tot nou, alles wat die naam behels
– ‘n openbaarmaking, ‘n OPENBARING. So
ver as wat dit die vroëre kerk aangegaan het, het waarskynlik geeneen
enige deel van die boek verstaan nie.
Tot Johannes, wie die visies gesien het, was waarskynlik onkundig
oor die betekenis van wat hy gesien het.
Hy
was ‘n profeet asook ‘n apostel; en terwyl hy ‘n apostel was het hy
verstaan en onderrig gegee wat dan “vleis in die regte seisoen” was, as
‘n profeet het hy dinge geuiter wat “vleis” in die seisoene se toekoms
vir die huishouding moet voorsien.
|

“Salig
is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar
wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.” Openbaring 1: 3 |
Gedurende
die Christelike Eeu, het sommige van die heiliges probeer om die Kerk se
toekoms te verstaan deur die simboliese boek te ondersoek en ongetwyfeld
het al dié wie gelees het en verstaan het, net ‘n deel van die onderrig,
wat geseën was soos belowe. Openbaring 1:3.
Die
boek het aanhoudend sodanig duidelik geraak, en in die dae van die
Reformasie was dit ‘n belangrike hulpmiddel vir Luther om te besluit dat
die Pousdom, waarvan hy ‘n pligsgetroue predikant was, inderdaard die
“AntiChris” was wat deur die Apostels genoem was, die geskiedenis wat
ons nou sien, so ‘n groot deel van die voorspelling vervul.
Geleidelik
openbaar God dus sy waarheid en die uitermatige rykdom van Sy genade; en
sodoende is baie meer lig is nou nodig as in enige vorige tyd in die
geskiedinis van die Kerk. |
| “En steeds sal ons skoonhede sien,
En
nog vermeerderende lig.” |
|

|
To Return to Home
Page
click on Chart |

|
To
Send
E-Mail
|
|
|